top of page
Carmie & Stephan
Vrydag, 7 Oktober 2016
Sluit Vrydagaand by ons aan vir 'n gesellige om-die-vuur kuier en bou jou eie burger vir aandete! Vure sal om 18h00 aangesteek word. Bring asseblief eie drinkgoed.
Saterdag, 8 Oktober 2016
Ons sien uit om ons spesiaalste dag met jou te deel!
'n Opsionele ontbyt word in die restaurant bedien teen R65 per persoon.
Kuier rustig langs die swembad of geniet die natuurskoon vanaf jou stoep ...
Ons sien jou 15h30 in die kerk wanneer ons 'n nuwe hoofstuk in ons lewens begin!
Jammer, geen kinders.
Kontantkroeg beskikbaar.
bottom of page